The WestRand Car Show is the largest motoring show on the West Rand and is organized by the friendly people of the NG Kerk Mindalore. The event is designed around showcasing special vehicles to enthusiasts. This year is the 12th consecutive year that we have presented the WestRand Car Show. To entertain the crowds Ruhan […]
JUBELFEES
Program – 31 Aug 2019

WestRand Car Show – 31 August 2019PROGRAM:08:00 Karre aankoms09:00 Opening09:05 T’Laino09:30 Abraham Kriel optrede10:00 Heidi11:00 T’Laino11:30 Abraham Kriel optrede12:00 Rev for Jesus12:10 Ruhan du Toit13:00 T’Laino14:30 Prysuitdeling : Voertuie The WestRand Car Show is an alcohol-free event and any person found to have in their possession or to be consuming alcohol will not be admitted […]
13 Dae om te gaan – Dis hoe U ons kan help

Dis net 13 dae tot die 2019 weergawe van die Westrand Car Show so nou is die tyd om oor geldjies te gesels. Die Westrand Car Show is NG Kerk Mindalore se jaarlikse fonds insameling projek. Ons noem die verrigtinge om die Car Show die “Jubelfees”. In die ou dae was dit sommer net ‘n […]
Look Who is coming to the show.
No Alcohol Policy

Dr. Havihttps://www.facebook The WestRand Car Show, NG Kerk Mindalore Jointly run the car show and the Jubelfees. This all takes place on the premises of the Dr. Havinga Primary School. In terms of the license granted to run this event it has what is called a low impact status as no alcohol is allowed on […]
Tee Tuin, Koeke en Poeding

Ons Tee Tuin moet besoek word. behalwe ‘n warm koppie tee of koffie en ‘n stuk van jou gunsteling koek sal daar ‘n groot verskeidenheid koeke te koop wees sowel as die poedings wat elke jaar n wenner is. Maak seker dat u ‘n draai maak by die tee tuin sowel as al die ander […]
Kerrie en rys stalletjie

Geen jubelfees is die naam werd as hulle nie ‘n kerrie en rys stalletjie het nie. Gelukkig, met Christo VD Westhuizen en die kerrie span het ons so ‘n stalletjie met ‘n ongeloflike span wat weet van die kuns van kerrie. Hier kry jy smaakvolle kerrie, ‘n lepel, n groot glimlag en as jy mooi […]
Rib en Bief Burgers Stalletjie

Dit verbaas my hoe goed ons mans is as dit kom by vleis. ek meen elke os of tollie wat deur die slagpale gaan is mos anders. Maar ons manne verstaan die ding en weet presies hoe om die maalvleis presies te verwerk in ‘n sappige burger pattie. Dieselfde gaan vir die rib burgers. Gerhard […]
Jaffles Stalletjie

Hier is ‘n meester en sy span aan die werk. Ben Kleynhans en die jaffle span weet hoe om ‘n goeie jaffle te maak. Jy moet jou storie ken. Die maalvleis moet net genoeg speserye he, nie te waterig en ook nie te droog nie. Bestel ‘n klomp om huistoe te vat vir Saterdag aand. […]
Worsbroodjies Stalletjie

Sien Jy nou – hier’s iets spesiaal Hier het ons vir Harry en Gerda Kok en hulle span. Smile mooi en kry jy ekstra tamatie sous of mosterd. Daars worsbroodjies wat footlong is. En Cheese Grillers. Oh. ja. en footlong bacon wors. As jy rerig honger is dan kry vir jou pap en wors […]