Westrand Car Show

Awesome Car Shows

  • Welcome
  • Welkom

Diamond Of The Day

Bible verses and other inspiration

Diamond of The Day – 6 April 2020 – (2)

Apr 6, 2018Jun 11, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Kyk, Ek staan by die deur en Ek klop.As iemand my stem hoor en die deur oopmaak,sal Ek by hom ingaan en saam met hom diefeesmaal hou, en hy saam met My. Openbaring 3:20 (1983) Here I am! I stand at the door and knock.If anyone hears my voice and opens the door,I will come […]

Continue reading


Diamond of The Day – 6 April 2020

Apr 5, 2018Jun 11, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in allesjulle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan,sal oor julle harte en gedagtes die wag […]

Continue reading


Diamond of The Day – 5 April 2020

Apr 5, 2018Jun 11, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Mag die Here, wat vrede gee, julle altyd in alleopsigte vrede gee! Die Here sal by julle almal wees! 2 Tessalonisense 3:16 Now may the Lord of peace himself give you peaceat all times and in every way. The Lord be with all of you. 2 Thessalonians 3:16 See other Diamonds of The Day

Continue reading


Diamond Of The Day – 4 April 2020

Apr 4, 2018Apr 4, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day
Diamond of The Day

Wees in alle omstandighede dankbaar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. 1 Tessalonisense 5:18 Give thanks in all circumstances; for this is God’s will for you in Christ Jesus. 1 Thessalonians 5:18 See other Diamonds Of The Day

Continue reading


Diamond of the Day – 3 April 2020

Apr 3, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Eet bring plesier, wyn vrolik die lewe op, maar alles kos geld. Prediker 10:19 A feast is made for laughter,    wine makes life merry,    and money is the answer for everything. Ecclesiastes 10:19 See other diamonds

Continue reading


Diamant van die Dag – 29 Mar 2020

Mar 29, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day
Diamond of The Day

Hulle vra Hom toe: “Wat moet ons doen om te doen wat God van ons verlang?” En Jesus antwoord hulle: “Wat God van julle verlang, is dat julle moet glo in Hom wat Hy gestuur het.” Johannes 6:28-29 (1983) Then they asked him, “What must we do to do the works God requires?” Jesus answered, […]

Continue reading


Diamond of the day – 23 Mar 2020

Mar 23, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day
Diamond of The Day

Maak wat ek vir jou sê jou eie, my seun, hou by wat ek jou voorskryf, maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe, maak wat ek jou leer jou eie, so eie soos die appel van jou oog. Sorg dat jy dit altyd onthou, maak dit ‘n deel van jou lewe. […]

Continue reading


Diamant vir die dag – 19 Mar 2020

Mar 19, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Die Here sal voor jou uit gaan. Hy sal by jou wees. Hy sal jou nie in die steek laat nie, jou nie alleen laat nie. Moenie bang wees nie, moenie skrik nie.”                     Deuteronomium 31:8 The Lord himself goes before you and will be with you; he will never leave you nor forsake you. […]

Continue reading


Diamond of the day – 18 Mar 2020

Mar 18, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Do not make friends with a hot-tempered person, do not associate with one easily angered, or you may learn their ways  and get yourself ensnared. Proverbs 22: 24-25 Moenie maats maak met ‘n opvlieënde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie,dalk leer jy sy maniere aan en beland jy in lewensgevaar. Spreuke […]

Continue reading


Diamant van die dag – 17 Mar 2020

Mar 17, 2018Apr 3, 2020 Bruce Andrew Diamond Of The Day

Dit is nie aan die mens self te danke dat hy kan eet en drink en onder al sy arbeid nog die goeie kan geniet nie. Ek het ingesien dat dit ‘n gawe uit die hand van God is.Wie kan eet, wie kan geniet as Hy dit nie moontlik maak nie? Prediker 2 :24-25 A […]

Continue reading


Posts navigation

Older posts
Search for:

Categories

  • WESTRAND CAR SHOW (10)
  • LATEST POSTS (4)
  • JUBELFEES (14)
    • Food and Drink (7)
  • All Vehicles (168)
    • American Cars (41)
    • British Cars (59)
    • European Cars (52)
    • Other Cars (8)
    • Hot Rods, Street Customs and Super LDV's (3)
    • Motorbikes (1)
  • Sponsors and Service Providers (7)
  • Diamond Of The Day (15)
  • By The Way – Padlangs (31)
  • ARCHIVES -ARGIEWE (19)
  • Uncategorized (1)
dazzling Theme by Colorlib Powered by WordPress