
D is vir Datsun, Daimler, De Soto, DKW en Dodge. Ons wonder watter van hierdie bekende handelsmerkesal by die 2022-skou verteenwoordig word.Alle motors ouer as 22 jaar word uitgenooi om by ons aan te sluitSaterdag 27 Augustus 2022 – 09:00 tot 15:00 vir ‘n pretdag ter viering van die goue eeue van diemotor A is […]