Zwickau AWZ P70

Westrand Car Show - AWZ P70 Zwickau Saloon

MET ‘N VERBINTENIS MET MINDALORE N√° die einde van die Tweede W√™reldoorlog is Duitsland in twee dele verdeel. Wes-Duitsland onder beheer van die Westerse Bondgenote en Oos-Duitsland onder die beheer van Rusland. DKW Karre is voor die oorlog by ‘n fabriek in Zwickau gebou. ‘n Maatskappy genaamd VEB Automobilwerke Zwickau (AWZ) het tussen 1955 en […]

Continue reading