
Al wat ons weet van hierdie karretjie is dat sy nie meer ‘n gewone ou kewer nie. Kyk mooi, haar stert hang op die pad, die bande is vet, die vensters is donker en daar is nie “bumpers” nie. Dit beteken daar’s min wat by haar kan bly en niks voor haar, so sy het […]