
Kom ons begin met die goed wat vir Ouma lekker is. Ons het ‘n Train Carousel of, in Afrikaans ‘n treinmallemeule. Dis ‘n trein op spore, gaan stadig om en om. Ideaal vir Ouma’s. Hulle sal kan waai en fotos neem en glad nie onrustig wees. Hierdie een is bietjie meer waghaalsig. Ouma se hart […]