
Hier is ‘n meester en sy span aan die werk. Ben Kleynhans en die jaffle span weet hoe om ‘n goeie jaffle te maak. Jy moet jou storie ken. Die maalvleis moet net genoeg speserye he, nie te waterig en ook nie te droog nie. Bestel ‘n klomp om huistoe te vat vir Saterdag aand. […]