
Hierdie Artikel is die honderdste op hierdie blad so ek het besluit om oor iets heeltemaal anders te beskryf. Terwyl ek die navorsing gedoen het vir AC Cars en die AC Cobra het ek ontdek dat ten spyte van AC se sukses met weelderige en vinnige karre was hulle baie betrokke met die maak van […]