
QUEEN OF THE ROAD FOR JUST A SHORT WHILE Ek was by die winkelsentrum in Ouklip vanmore (Dinsdag) en die mooiste ou Borgward Isabella raakgesien. Met karsleutels, dokumente en ‘n iets wat ou selfoon het ek darem ‘n paar fotos afgeneem. Nie die beste, maar hopelik kom die eienaar na die karskou in Augustus. Die […]