
Nou praat ons ernstig Die eerste stalletjie wat jou sal interesseer is een van die gunstelling begin plekke. Emma en Selwes Blomerus doen hulle ding met die beste tjips en dips wat jy in ‘n lang tyd geproe het. Ek’s nou nie so seker dit gaan so mooi uitgestal word nie maar jy kry mos […]