
MET WAARDERING AAN JOHAN VAN WYK WAT DIE STORIE GESKRYF HET. Johan van Wyk is ‘n joernalis en skrywer en woon langs die see naby Gordon’s Baai. Die storie het eers verskyn in Beeld en is met permissie van die skrywer weer gepubliseer. Waarvoor gaan kindertjies nou uitkyk om ‘n geldtjie te maak wanneer hulle […]