Wat sien jy Oupa?

Wat sien jy Oupa?
Karre.
Rerig Oupa?
Ja.
Watse soort karre Oupa?
Baie karre.
Waar gaan hulle Oupa?
WestRand Car Show toe.
Droom Oupa weer?
Nee Boesman, daars baie.
Soos wat Oupa?
Wel, Hier kom

Ouma in ‘n Opel

Jou Pa in ‘n Peugeot

Westrand Car Show - Borgward Isabella

Boetie in ‘n Borgward

Sussie in ‘n Studebaker

Dominee Henning in sy Chev

Springkaan se speelgrond

Piet in sy Prefect of Albie in sy Anglia

Herbie

Chris in sy 3100 Stepside

Sarel in sy Scimitar

Definitief ‘n Ford

Daar kom ‘n Chev – 55 of 56 ….. Nee Boeta, dis te ver … eks nie seker nie!

Kom daar nog Oupa?
Ja, Baie
Kan ek sien Oupa?
Nee Boeta, gaan WestRand Car Show toe en sien self!

Saturday 31 Aug Program, Ruhan and Heidi, Food and Drink