Westrand Car Show - 1930 Peerless

Hierdie Week se nuwe poste

22 Julie 2019

Hierdie week skryf ons oor ‘n baie mooi Spaanse/Switzer/Franse kar, twee Mikro karre met ‘n historiese verbantenis, die laaste Vauxhall Cavalier (wat ‘n Opel in SA was), Die ongelooflike mooi Chevrolet Camaros, Twee Peerless maatskappye, die Jowett en ‘n Rooi 1957 Chevy 3100 Stepside ook bekend as die Ford Vreter! En dan iets oor ons gaskunstenaars vir Saterdag 31 Augustus 2019

Kliek op die skakels om die pos oop te maak.

Mooi week vir almal en ry asseblief veilig, want vir eimand, is jy die hele wereld.

Onthou – Heidi en Ruhan tree op as ons gas Kunstenaars. Heide van 10:00 en Ruhan van 12:00 31 Augustus, Dr. Havinga Laerskool CorlettLaan Witpoortjie