Westrand Car Show - Comet_4

This week’s Posts – 10th June

Goeie Dag Almal. Hierdie week is daar ‘n paar interessante stories. Een oor amfibiese karre, ‘n vliegtuig ongeluk in 1954 en ‘n 1954 Bentley, ‘n Sterling en drie stories oor Micro karre. Kliek op die skakels langs die fotos. Mooi week vir almal.

Image Attribution for these posts appear in the posts themselves.