Westrand Car Show - 1655 Farffler Invalid Carriage

Invalid carriers – Waens vir Gestremdes

Hierdie Artikel is die honderdste op hierdie blad so ek het besluit om oor iets heeltemaal anders te beskryf. Terwyl ek die navorsing gedoen het vir AC Cars en die AC Cobra het ek ontdek dat ten spyte van AC se sukses met weelderige en vinnige karre was hulle baie betrokke met die maak van klein karre wat spesifiek vir gestremdes ontwikkel was.

Die storie gaan baie verder terug, eintlik tot 1655, amper 400 jaar terug. Stephan Farffler, ‘n Horlosiemaker, het ‘n drie wiel karretjie ontwerp wat met armkrag gedryf was. Dit is vermoed dat Farffler of ‘n parapleeg of ‘n amputee was. Dis gesê dat dié ontdekking die eerste driewiel voertuig was.

Pannekoek Stalletjie Kerrie en Rys Stalletjie

Na die eerste wereld oorlog was daar karre gebou. maar nie in groot nommers nie. Na
die tweede wereld oorlog het verskillende maatskappye karre vir gestremdes ontwerp op aanvraag en onder kontrak met die Britse Regering.

Een, (die Argson Runnymeade), was in Suid Afrika ontwerp en in Engeland gebou. Die AC Invacar se deur het oop en afgegaan sodat die bestuurder direk uit sy kar kon ry in sy rolstoel. Die skarniere is sigbaar onder die deur in die blou AC Invacar bo.

Hulle was gebou van 1948 tot 1976. Maar oor die jare die paaie van Engeland het meer en meer verkeer gedra, ander kaare het vinniger geword en dit het net te gevaarlik geword vir hierdie karre om op die paaie te wees. In 2003 wetgewing het die karre van paaie verbied. Daar is net ‘n paar oor in privaat versamelings.

So, die volgende keer jy klim in jou ongewone mooi SUV, of luukse kar of selfs jou ou skedonk gee ‘n gedagte vir die wat nie so gelukkig is.

The Westrand Car Show is a Classic Car Show. TO QUALIFY FOR ENTRANCE TO A COMPETITIVE CLASS, VEHICLES MUST HAVE BEEN BUILT OR REGISTERED FOR THE FIRST TIME IN 1999 OR EARLIER. Only the first 180 QUALIFYING vehicles will receive a commemorative medallion. Any newer vehicle is welcome to be entered as a “non-competitive vehicle” and to be placed on show just because of “the spirit of motoring” and the desire to share the joy that your wheels bring you, with all of the rest of us. See the list of classes below and the entrance form. Remember its a fun day, so don’t take it too seriously.

Non-Competitive vehicles may enter at the gate on the day.

The Westrand Car Show is an alcohol-free event and any person found to have in their possession or to be consuming alcohol will not be admitted and/or will be asked to leave the premises of Dr. Havinga School. 

oooOOOooo

Die Westrand Car Show is ‘n klassieke motorskou. OM TE KWALIFISEER VIR TOEGANG TOT ‘N KOMPETERENDE KLAS, MOET VOERTUIE VIR DIE EERSTE KEER IN 1999 OF VROEËR GEBOU OF GEREGISTREER WORD. Slegs die eerste 180 KWALIFISERENDE voertuie sal ‘n gedenkmedalje ontvang. Enige nuwer voertuig is welkom om as ‘n “nie-mededingende voertuig” ingeskryf te word, en dit net te danke aan” die gees van motor” en die begeerte om die vreugde wat u wiele vir u bring, saam met ons almal te deel. Kyk na die lys van klasse hieronder en die ingangsvorm. Onthou, dis ‘n pret dag moenie dit te ernstig opneem.

Nie-mededingende voertuie mag op die dag by die hek inteken.

Die Westrand Car Show is ‘n alkoholvrye gebeurtenis, en enige persoon wat bevind is dat hy in besit is en/of alkohol inneem, sal nie toegelaat word nie en/of gevra sal word om die perseel van die Dr. Havinga skool te verlaat.

Enter Your Vehicle Competition Classes

IMAGE ATTRIBUTION: By clicking on the links below you will in most cases see a full screen image or, in the case of Bonhams, a smaller image of the Argsons Runnymeade.
1655 Farffler Invalid Carriage – Public Domain
1926 Hardings Pultney – Public Domain
1946 Argsons Runnymeade Invalid Carriage – Bonhams
1973 AC Invacar – Buch-t [CC BY-SA 3.0 de