Westrand Car Show - Borgward Isabella

Borgward Isabella

QUEEN OF THE ROAD FOR JUST A SHORT WHILE

Ek was by die winkelsentrum in Ouklip vanmore (Dinsdag) en die mooiste ou Borgward Isabella raakgesien. Met karsleutels, dokumente en ‘n iets wat ou selfoon het ek darem ‘n paar fotos afgeneem. Nie die beste, maar hopelik kom die eienaar na die karskou in Augustus.

Die oorspronklike naam vir die twee deur Borgward was “Hansa” maar werkers het blykbaar gehou van “Isabella”. “Hansa” was gebruik op ‘n ander voertuig. Volgens my bron was daar bitter min vier deur weergawes van die mooi kar. Daar was ook ‘n paar bakkies in sports modelle.

Pannekoek Stalletjie Poeding en Koek

Die Isabella was net van 1954 tot 1962 gebou. Al het Borgward Bankrot gespeel in 1961 het die fabriek aangehou karre bou met parte wat oortollig was in 1961. Die Borgward was groot kompetisie vir die Mercedes 180, die Ford en die Opels van die dag en ‘n merkwaardige 220,000 Isabellas is uiteindelik gebou.

Indien jy so ‘n mooi kar het dink daaraan om inte teken vir die Westrand Car Show op 31 August 2019

The Westrand Car Show is a Classic Car Show. TO QUALIFY FOR ENTRANCE TO A COMPETITIVE CLASS, VEHICLES MUST HAVE BEEN BUILT OR REGISTERED FOR THE FIRST TIME IN 1999 OR EARLIER. Only the first 180 QUALIFYING vehicles will receive a commemorative medallion. Any newer vehicle is welcome to be entered as a “non-competitive vehicle” and to be placed on show just because of “the spirit of motoring” and the desire to share the joy that your wheels bring you, with all of the rest of us. See the list of classes below and the entrance form. Remember its a fun day, so don’t take it too seriously.

Non-Competitive vehicles may enter at the gate on the day.

The Westrand Car Show is an alcohol-free event and any person found to have in their possession or to be consuming alcohol will not be admitted and/or will be asked to leave the premises of Dr. Havinga School. 

oooOOOooo

Die Westrand Car Show is ‘n klassieke motorskou. OM TE KWALIFISEER VIR TOEGANG TOT ‘N KOMPETERENDE KLAS, MOET VOERTUIE VIR DIE EERSTE KEER IN 1999 OF VROEËR GEBOU OF GEREGISTREER WORD. Slegs die eerste 180 KWALIFISERENDE voertuie sal ‘n gedenkmedalje ontvang. Enige nuwer voertuig is welkom om as ‘n “nie-mededingende voertuig” ingeskryf te word, en dit net te danke aan” die gees van motor” en die begeerte om die vreugde wat u wiele vir u bring, saam met ons almal te deel. Kyk na die lys van klasse hieronder en die ingangsvorm. Onthou, dis ‘n pret dag moenie dit te ernstig opneem.

Nie-mededingende voertuie mag op die dag by die hek inteken.

Die Westrand Car Show is ‘n alkoholvrye gebeurtenis, en enige persoon wat bevind is dat hy in besit is en/of alkohol inneem, sal nie toegelaat word nie en/of gevra sal word om die perseel van die Dr. Havinga skool te verlaat.

Competition Classes Enter Your Vehicle

Leave a Reply