Pap en Wors, Westrand Car Show, Food and Drink, Jubelfees, What is rhere to eat

Worsbroodjies Stalletjie

Sien Jy nou – hier’s iets spesiaal

Hier het ons vir Harry en Gerda Kok en hulle span. Smile     mooi en kry jy ekstra tamatie sous of mosterd. Daars  worsbroodjies wat footlong is. En Cheese Grillers. Oh. ja. en footlong bacon wors. As jy rerig honger is dan kry vir jou pap en wors en daar is selfs hotdogs. Ek het ‘n idee die span is ook besig met iets anders, maar ons sal sien.

Nou terwyl Meneer besig is met die footlong kan meneer dink oor Jaffles vir vanaand as jy rugby kyk, ja en pannekoek ook om vroulief bly te maak.