Tee Tuin, Koeke en Poeding

Ons Tee Tuin moet besoek word. behalwe ‘n warm koppie tee of koffie en ‘n stuk van jou gunsteling koek sal daar ‘n groot verskeidenheid koeke te koop wees sowel as die poedings wat elke jaar n wenner is.

Maak seker dat u ‘n draai maak by die tee tuin sowel as al die ander kos stalletjies. Daar is ook tuisnywerheide stalletjies.

Kerrie en Rys Stalletjie, Pannekoek Stalletjie, Chip n Dip Stalletjie Worsbroodjies Stalletjie, Rib en Bief Burgers Stalletjie, Jaffles Stalletjie