Burgers, Jubelfees, Westrand car Show, Food and Drink, What can we eat at the

Rib en Bief Burgers Stalletjie

Dit verbaas my hoe goed ons mans is as dit kom by vleis. ek meen elke os of tollie wat deur die slagpale gaan is mos anders. Maar ons manne verstaan die ding en weet presies hoe om die maalvleis presies te verwerk in ‘n sappige burger pattie. Dieselfde gaan vir die rib burgers. Gerhard en RenĂ© Kleynhans en hulle span is bobaas. Jy kan ook tjips saam met jou burger kry vir ‘n skamele R10

Nou word ek moeg Meneer. Ons het Chip n Dip geeet, ‘n worsrolletjie, jy het jaffles vir vanaand, en jyt nou ‘n burger ook plat geslaan. Jy’s nog honger? Daars net een plek oor vir Meneer en dis die kerrie en rys stalletjie. En terwyl Meneer besig is met die kerrie e rys gaan ek na die pannekoek stalletjie en dan gaan ek tee en koek gaan geniet.