Beef Curry, Jubelfees, food and drink, westrand car show

Kerrie en rys stalletjie

Geen jubelfees is die naam werd as hulle nie ‘n kerrie en rys stalletjie het nie. Gelukkig, met Christo VD Westhuizen en die kerrie span het ons so ‘n stalletjie met ‘n ongeloflike span wat weet van die kuns van kerrie. Hier kry jy smaakvolle kerrie, ‘n lepel, n groot glimlag en as jy mooi vra sommer ‘n servet ook! So nou het jy dit,

Chip en Dip, Worsbroodjies, Bief en Rib Burgers, Jaffles, Pannekoek, Koek en Tee, Poeding…. wat meer het jy nodig?