Chip and Dip Westrand Car show, Jubelfees,

Chip en Dip Stalletjie

Nou praat ons ernstig

Die eerste stalletjie wat jou sal interesseer is een van die gunstelling begin plekke. Emma en Selwes Blomerus doen hulle ding met die beste tjips en dips wat jy in ‘n lang tyd geproe het.

Ek’s nou nie so seker dit gaan so mooi uitgestal word nie maar jy kry mos die idee. Vingerlek lekker, maar hou die handjies weg van die karre. Die kar mense is parmantig oor die vensters, sitplekke ens ens. So ek maak die punt dat die foto is vir “Serving Suggestion” soos julle sien op etikette. Image from Starlas Seasoning  maar ek belowe jou, Blom, Emma en hulle span sal julle verras.

Okei, Tjip en Dip is nie vir jou nie … kom stap met my … net ‘n entjie…ek wys vir jou. Ons het Kerrie en Rys, ons het Worsbroodjies en footlongs, en Jaffles en Rib en Bief Burgers, wat sĂȘ Meneer? Nee? rerig? Oh Meneer het ‘n soet tand! Dis geen probleem, kom ons gaan via die Pannekoek stalletjie na die Tee Tuin Koek en Poeding Stal