jaffles, westrand car show, jubelfees, food and drink, whats to eat at,

Jaffles Stalletjie

Hier is ‘n meester en sy span aan die werk. Ben Kleynhans en die jaffle span weet hoe om ‘n goeie jaffle te maak. Jy moet jou storie ken. Die maalvleis moet net genoeg speserye he, nie te waterig en ook nie te droog nie. Bestel ‘n klomp om huistoe te vat vir Saterdag aand. Jy sal nie spyt wees. Onthous, die fotos is net vir “opdien idees”

So nou het jy Chip en Dip, en Wors rolletjies en nou jaffles en jy’s nog steeds honger? Mooi man, ons hou van fees gangers soos jy, kom saam, ons stap ‘n bietjie verder by die Rib en beef Burgers stalletjie