Diamond of The Day – 6 April 2020

Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly!
Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby.
Moet oor niks besorg wees nie, maar maak in alles
julle begeertes deur gebed en smeking en met danksegging aan God bekend.
En die vrede van God wat alle verstand te bowe gaan,
sal oor julle harte en gedagtes die wag hou in Christus Jesus.

Filippense 4:4-7

Rejoice in the Lord always. I will say it again: Rejoice!
Let your gentleness be evident to all. The Lord is near.
Do not be anxious about anything, but in every situation,
by prayer and petition, with thanksgiving, present your
requests to God, and the peace of God, which transcends
all understanding, will guard your hearts and your minds in Christ Jesus.

Philippians 4:4-7

See other Diamonds of The Day