Diamond of The Day

Diamond of the day – 23 Mar 2020

Maak wat ek vir jou sĂȘ jou eie, my seun,
hou by wat ek jou voorskryf,
maak wat ek jou voorskryf jou eie, dat jy kan lewe,
maak wat ek jou leer jou eie,
so eie soos die appel van jou oog.
Sorg dat jy dit altyd onthou,
maak dit ‘n deel van jou lewe.

Spreuke 7:1-3

My son, keep my words
and store up my commands within you.
Keep my commands and you will live,
guard my teachings as the apple of your eye.
Bind them on your fingers,
write them on the tablet of your heart.

Proverbs 7:1-3

See other Diamonds Sien meer Diamante