Diamond of the day – 18 Mar 2020

Do not make friends with a hot-tempered person,
 do not associate with one easily angered,
 or you may learn their ways  and get yourself ensnared.

Proverbs 22: 24-25

Moenie maats maak met ‘n opvlieĆ«nde mens nie, moenie saamgaan met een wat kort van draad is nie,
dalk leer jy sy maniere aan en beland jy in lewensgevaar.

Spreuke 22:24-25

Sien ander diamante