Diamond of the Day – 12 Mar 2020

This is what the Lord says:
Stand at the crossroads and look;
ask for the ancient paths,
ask where the good way is, and walk in it,
and you will find rest for your souls

Jeremiah 6:16 NIV

So sê die Here:
Staan by die kruispaaie en kyk,
en vra na die ou paaie.
Vra watter pad die beste is en loop dit,
dan sal julle rus vind

Jeremiah 6:16 1983 vertaling

So spreek die HERE:
Staan op die weë,
en kyk en vra na die ou paaie,
waar tog die goeie weg is,
en wandel daarin; en julle sal rus vind vir julle siel.

Jeremiah 6:16 1953 vertaling

See other Diamonds of the Day