Diamond of The Day

Diamant van die Dag – 29 Mar 2020

Hulle vra Hom toe: “Wat moet ons doen om te
doen wat God van ons verlang?”
En Jesus antwoord hulle: “Wat God van julle verlang,
is dat julle moet glo in Hom wat Hy gestuur het.”

Johannes 6:28-29 (1983)

Then they asked him, “What must we do to do
the works God requires?”
Jesus answered, “The work of God is this:
to believe in the one he has sent.”

John 6:28-29 (NIV)

See other Diamonds of the Day Sien ander Diamante van die dag